Brendan Peyper - Plaaspop (Mullet Mix) (Official Music Video)

Brendan Peyper - Plaaspop (Mullet Mix) (Official Music Video)

Brendan Peyper - Plaaspop (Mullet Mix) (Official Music Video)

البوبالبوب
السنة

2024

المدة

3m

النوع

البوب

Official Music Video for "Plaaspop (Mullet Mix)" by Brendan Peyper. Download or stream here – https://BrendanPeyper.lnk.to/PlaaspopMulletMix Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSJ78gMbv/ Select Musiek Website - https://selectmusiek.co.za/brendan-peyper/ Director, DOP, Editor: Gerduan Kemp Grip, Assistants: Talita Brits & Hendrik Odendaal Drone Footage: Zita Filmz Location: Hatari Farm Plaaspop (Mullet Mix) - Lirieke Ek het grootgeword in Bloemfontein En ‘n plaaspad praat met my Maar daar’s min wat my so onder kry Soos ‘n boere-girl aan my sy Al is ek wild Dis nie my skuld Ek’s soos ‘n Vrystaat son wat opkom Ek hardloop weg Ek’s dalk ‘n bietjie erg Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Trek toe weg op die N1 lyn Oor ‘n grondpad tot ek haar kry Toe ‘n engel voor my verskyn Witter as die witste wyn Sy gee my hoendervleis Oral op my lyf Ek kan boeke skryf Oor hoe sy my verlei Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil haar net nie mis nie Want dis net sy wat my hart laat klop Ja dis net sy wat my hart stop My plaaspop My plaaspop Kom ons raak weg Want saam met jou voel alles reg Sonder jou is alles sleg Kom ons jaag die son tot op die berg Ek wil verstaan Wat binne in jou hart aangaan So vat my hand dat ek jou lei daar waar jy wil gaan Maar ek werk my pa se lande Lees my Bybel in die aande Ek rol saam die ramme in die dorp Maar ek weet daar is iets wat kort Ek weet nie waar sy is nie Ek wil h

قد يعجبك أيضًا

البوب7.1

MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)

البوب7.9

Uyoncengwa Unyoko

البوب7.3

Sam Deep, Nia Pearl, Boohle - Shela (Visualizer)

البوب7.6

Khadeair - Magumba ft Kaytah and Peekay Mzee (VISUALIZER)

البوب7.8

Miley Cyrus, The Weeknd, Ed Sheeran, Rihanna, Maroon 5, Adele, Dua Lipa, Ava Max - Billboard Hot 100

البوب7.9

[ Newest] Gigi De Lana 💃Top Hits Songs Cover Nonstop Playlist 2023 ️🎸 Gigi De Lana OPM Ibig Kanta️🎼

البوب7.9

Rahman Dakait Entry Song | Dhurandhar | FA9LA (Full Video) | RXYUGA | Akshaye Khanna Viral Song

البوب7.5

Best Love Songs 70's 80's 90's Most Romantic Love Songs Ever Greatest Love Songs Of All Time

البوب7.9

Manzi Nte (Visualizer)

البوب7.7

Cardi B - Trump ft. GloRilla, Latto & DaBaby (Music Video)

البوب7.3

Big Zulu (Ft. Zakwe) - Ngicela Ukuphumelela [Official Music Video]

البوب7.1

Ngixolele Mtanami

البوب7.9

Zulu Queens (Ft. Feza) - Distance [Official Visualiser]

البوب7.8

Simmy - Bawo (Official Audio)

البوب7.9

Zulu Queens (Ft. Litshepe LR) - Lesotho [Official Visualiser]

البوب7.7

Zulu Queens (Ft. Mthandeni SK) - Wollies [Official Visualiser]

البوب7.0

[KPOP DEMON HUNTERS] HUNTR/X (HUNTRIX) - "GOLDEN" | LINE DISTRIBUTION

البوب7.7

Vuma (Feat. Inkos’yamagcokama)

البوب7.9

031Choppa, Al Xapo, Benzoo - Fast Fast [Ft. Roscosteazy, Optimist Music ZA, JussGigi] (Visualizer)

البوب7.0

Sannere -Metjoli [official audio]

البوب7.5

03. Big Zulu - Mina Ngedwa (ft. Nkosazana Daughter) [Official Audio]

البوب7.0

Tyla - Butterflies (Official Visualizer)

البوب7.1

MaWhoo x DJ Veek x Criimora b.k.z x ChildDaDJ - Umona feat. Sykes (Official Audio)

البوب7.3

Shandesh - Ga Mmapula (feat Hitboss)