Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Music Video)

Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Music Video)

Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Official Music Video)

PopPop
Tahun

2021

Durasi

4m

Genre

Pop

Official Music video for "Op Jou Spoor" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen Location – The Hit Factory studio, Pretoria Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”. Op Jou Spoor Sê jy’s verlief op my Maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my geskwesde hart Hier kom die donderweer Ek kan dit nie keer Gaan haal jou emmers sement En skep water om dit mee te meng En vee al my krake toe Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig My wonde is nog rou Sou saam ‘n lewe bou  Dis waarvoor ek bid vir jou Ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my Waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap  En al wat sit is ‘n spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Ek het plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor Music video by Brendan Peyp

Mungkin Anda Juga Suka

Pop7.8

Miley Cyrus, The Weeknd, Ed Sheeran, Rihanna, Maroon 5, Adele, Dua Lipa, Ava Max - Billboard Hot 100

Pop7.9

[ Newest] Gigi De Lana 💃Top Hits Songs Cover Nonstop Playlist 2023 ️🎸 Gigi De Lana OPM Ibig Kanta️🎼

Pop7.9

Rahman Dakait Entry Song | Dhurandhar | FA9LA (Full Video) | RXYUGA | Akshaye Khanna Viral Song

Pop7.5

Best Love Songs 70's 80's 90's Most Romantic Love Songs Ever Greatest Love Songs Of All Time

Pop7.9

Manzi Nte (Visualizer)

Pop7.7

Cardi B - Trump ft. GloRilla, Latto & DaBaby (Music Video)

Pop7.3

Big Zulu (Ft. Zakwe) - Ngicela Ukuphumelela [Official Music Video]

Pop7.1

Ngixolele Mtanami

Pop7.7

@Benzoo_012, @OfficixlRsa012, Optimist Music ZA - Asiwafuni [Feat. Marvens] (Official Video)

Pop7.2

Njabulo Langa - uBhanyazile feat. Mjikelo (Official Music Video)

Pop7.2

Simmy & Zee Nxumalo - Siy'nkanyezi (Official Visualizer)

Pop7.7

Ke Leeto Mogatxaka - Janesh, Naqua SA, Natiey Lepaka Ft. Dj Janisto, VidaSoul, Untouchable West Boy

Pop7.7

Vuma (Feat. Inkos’yamagcokama)

Pop7.7

Trechyson Molly vx, Jinger Stone & MaWhoo - Botshelo Ke Eng 2.0 (Official Audio)

Pop7.2

Nasty C - Ibandla (C-MIX)

Pop7.0

Injabulo

Pop7.5

03. Big Zulu - Mina Ngedwa (ft. Nkosazana Daughter) [Official Audio]

Pop7.0

Tyla - Butterflies (Official Visualizer)

Pop7.1

MaWhoo x DJ Veek x Criimora b.k.z x ChildDaDJ - Umona feat. Sykes (Official Audio)

Pop7.3

Shandesh - Ga Mmapula (feat Hitboss)

Pop7.1

MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)

Pop7.9

Uyoncengwa Unyoko

Pop7.3

Sam Deep, Nia Pearl, Boohle - Shela (Visualizer)

Pop7.6

Khadeair - Magumba ft Kaytah and Peekay Mzee (VISUALIZER)