Official Music Video for "Vlam In Die Wind" by Barto. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/barto Follow Barto on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.phpid=100075855320009 Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/ TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers_t=8UxI0sYyCYP&_r=1 Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/ Director/DOP - Kyle White www.YouTube.com/kylewhitetv Editor/Colourist - Kyle White Band - Stephan van Huyssteen, Nick Jordaan, Janis Kelber Vlam In Die Wind Waar daar ‘n rokie rook Brand daar ‘n vuur En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Winde wat om ons waai Maak ons sterk Al wat dit vat is bloed en sweet en ‘n bietjie werk En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Saam vasgebind in flint Verander vonk in ‘n vuur Die donker maak mens blind Totdat ons lig uitstuur Winde wat ons omwaai gee ons krag Ons sal brand van die skemer tot die nuwe dag En waar ons harte brand Kan jy die wind maar stuur Ons is hier Ons is hier Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe vind Sê eh yoh Ja ek sê jou Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Soos ‘n vlam in die wind Want ons dans dans Soos ‘n vlam in die wind Niks wat aan ons kan vat Of aan die grond vasbind Sê Eh yoh Ja ek sê jou Ons waai waai Soos ‘n vlam in die wind Heen en weer kan maar probeer Ons sal die lewe v
Vous aimerez aussi
Yuri Boyka - Skillet Monster
Duran Duran - Girls On Film
Dragon Ball Super [AMV] - Courtesy Call
Sonic Movie - Believer (Imagine Dragons)
Uncle Waffles & Royal Musiq - ZENZELE ft. CowBoii, Xduppy & Uncool MC (Official Music Video)
Amapiano Party Mix 2025 | Dance | DJ Maphorisa Uncle Waffles Lee Mckrazy Scotts Maphuma
HarryCane & Eemoh - Vula Sekele (Official Music Video)
Ayibeyodwa (feat. Shenge wasehlalankosi)
AMAPIANO MIX 2025 03 APRIL | BEST AMAPIANO MIX 2025 | NEW AMAPIANO SONGS 2025 | DJ CLASSCOM
AMAPIANO MIX 2025| IamMabuya vibes
MaWhoo, GL Ceejay & Thukuthela - Bengicela feat. Jazzworx (Official Lyric Video)
Amapiano Mix 2025 | Amapiano 2025 New Year Mix by Musicbwoy
SKILLET - Monster • The Great Wall edition
Nemesis Prime VS Zombie Transformers | Transformers 5 | CLIP
Kings Of Leon - Sex On Fire (Sub. Español)
Umaasa (Live at The Cozy Cove) - Calein |💗 Best OPM Tagalog Love Songs | OPM Tagalog Top Song #vol2
Robbie Wessels - Plaasjapie
SIAKOL REMIX| TROPA NONSTOP DISCO REMIX 2023| DjCarlo On The Mix
DJ Umaasa - Calein SLOWED ( Full bass remix ) DJ Rhodel bass
Dewa 19 - Best of Dewa 19
OMAH LAY SONGS 2023- best
BEST REGGAE MIX BY DJ VALE237
UB40 Greatest Hits - Best Songs of UB40 - HIT REGGAE
Mbosso - Pawa (Official Music Video)
Commentaires
1 commentaires
